Memphis Internasionale Lughawe
Memphis Internasionale Lughawe (IATA-kode: MEM, ICAO: KMEM) is 'n groot lughawe 5 km (3 myl) suid van Memphis, die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Tennessee.
Memphis Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
Ou en nuwe beheertorings by Memphis-lughawe | |||
IATA: MEM – ICAO: KMEM | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Memphis–Shelby County Airport Authority | ||
Bedien | Memphis, Tennessee | ||
Geopen | 15 Junie 1929 | ||
Spil vir | FedEx Express SeaPort Airlines | ||
Hoogte bo seevlak | 341 vt / 104 m | ||
Koördinate | 35°02′33″N 89°58′36″W / 35.04250°N 89.97667°W | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
18C/36C | 3 389 | 11 120 | Beton |
18L/36R | 2 743 | 9 000 | Beton |
18R/36L | 2 841 | 9 320 | Beton |
9/27 | 2 727 | 8 946 | Teer |
Statistieke (2021) | |||
Passasiers | 3 590 638 | ||
Lugbewegings | 342 530 | ||
Vrag | 9 879 426 206 lb | ||
Gebaseerde vliegtuie | 67 | ||
Bronne: FAA en lughawe-webwerf[1] |
Verwysings
wysig- ↑ "Home | Memphis International Airport" (in Engels). Mscaa.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2016. Besoek op 15 Mei 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Memphis Internasionale Lughawe.
- Strategiese beplanning
- Flymemphis.com: Strategic Overview 2020–2024 Geargiveer 13 Junie 2020 op Wayback Machine