Mercedes-Benz M166 enjin
Die M166 is 'n reeks inlynviersilinderenjins wat van 1997 tot 2005 deur Mercedes-Benz vervaardig is, voordat dit vanaf 2004 deur die M266-enjin opgevolg is.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 1997 – 2005 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat |
|
Boorwydte |
|
Slaglengte |
|
Drukverhouding |
|
Blok | Aluminium allooi |
Kopstuk | Aluminium allooi |
Stelsels | |
Klepwerking | Enkel-bonokas 2 kleppe/sil. |
Brandstoftipe | Petrol |
Brandstofstelsel | Veelpuntinspuiting |
Smeerstelsel | Druksirkulasie |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 60–103 kW (80–138 hp) |
Wringkrag | 130–205 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Mercedes-Benz M266 enjin |
Ontwerp
wysigDie M166 is dwarsgemonteer en beskik oor 2 kleppe per silinder met veelpunt-brandstofinspuiting.[1] Die enjin word gebruik in die W168 A klas-modelle wat die toebroodjie-konsep benut, waar die enjin teen 'n hoek van 59° net agter die vooras gemonteer word. Dit sorg vir beter massaverspreiding en beter veiligheid, want in geval van 'n kop-aan-kop botsing skuif die enjin onder die vloerpan in, in plaas van in die kajuit in.
Modelle
wysigEnjin | Verplasing | Krag | Wringkrag | Jare |
---|---|---|---|---|
M166 E14 | 1 397 cc (1,4 L) | 60 kW (80 hp) @5000 opm | 130 Nm @3750 opm | 1997–2004 |
M166 E16 R | 1 598 cc (2 L) | 140 Nm @2500 opm | 1997–2005 | |
M166 E16 | 75 kW (101 hp) @5250 opm | 150 Nm @4000 opm | ||
M166 E19 | 1 898 cc (1,9 L) | 92 kW (123 hp) @5500 opm | 180 Nm @4000 opm | 1999–2005 |
M166 E21 | 2 084 cc (2,1 L) | 103 kW (138 hp) @5500 opm | 205 Nm @4000 opm | 2002–2004 |
M166 E14
wysigM166 E16
wysig- 2001–2005 W639 Vito 1.6
- 1997–2004 W168 A160
M166 E19
wysig- 1999–2004 W168 A190
- 2001–2005 W639 Vito 1.9
- 2001–2005 W414 Vaneo 1.9
M166 E21
wysig- 2002–2004 W168 A210
Verwysings
wysig- ↑ "Mercedes-Benz M166 and M266 engines". australiancar.reviews (in Engels). Besoek op 6 Julie 2018.
- ↑ "AustralianCar.Reviews: #1 for Reviews and Used Car Valuations". australiancar.reviews (in Engels). Besoek op 6 Julie 2018.