Mercedes-Benz M266 enjin
Die M266 is 'n moderne inlynviersilinderenjin wat deur Mercedes-Benz in Stuttgart vervaardig word, vir gebruik in hul A- B en C-klas. Die kragtigste enjin in die familie is die 2.0 turbo, wat diens doen in die Mercedes-Benz B200 Turbo en Mercedes-Benz C-klas.
Enjin | 1,5 | 1,7 | 2,0 | 2,0 turbo |
---|---|---|---|---|
Enjinkode | M266.920 | M266.940 | M266.960 | M266.980 |
Verplasing | 1498 cc | 1699 cc | 2034 cc | 2034 cc |
Klepwerk | 8-klep EBNA | 8-klep EBNA | 8-klep EBNA | 8-klep EBNA |
Kop | Aluminiumallooi | Aluminiumallooi | Aluminiumallooi | Aluminiumallooi |
Blok | Aluminiumallooi | Aluminiumallooi | Aluminiumallooi | Aluminiumallooi |
Boor × Slag | 83 x 69.2 | 83 x 78.5 | 83 x 94 | 83 x 94 |
Krag | 70 kW (94 pk) | 85 kW (114 pk) | 100 kW (134 pk) | 142 kW (190 pk) @ 5,000 opm |
Wringkrag | 280 Nm @ 1800-4850 opm | |||
Induksie | Natuurlike lugvoer | Natuurlike lugvoer | Natuurlike lugvoer | Turboaangejaag |