Mercedes-Benz OM613-enjin
Die OM613 is 'n turboaangejaagde inlynsessilinder wat deur Mercedes-Benz vervaardig word. Dit is die opvolger van die OM606 en is in 2003 deur die OM648-enjin vervang.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 1999–2003 |
Konfigurasie | inlynsessilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 3,2 L (3 222 cc) |
Boorwydte | 88 mm (3,46 in) |
Slaglengte | 88,3 mm (3,48 in) |
Drukverhouding | 18.0:1 |
Blok | Gietyster |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC 4 kleppe per silinder |
Brandstoftipe | Diesel |
Turboaanjaer | Turboaanjaer |
Brandstofstelsel | Gemenedrukbuis- brandstofinspuiting |
Smeerstelsel | Druksirkulasie |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 145 kW (194 hp) |
Wringkrag | 470 N⋅m (347 lb⋅ft) |
Spesifikasiekrag | 45 kW (61,2 PS; 60,3 hp) per liter |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz OM606 |
Opvolger | Mercedes-Benz OM648 |
Ontwerp
wysigDie OM613 is ontwikkel saam met die viersilinder OM611- en vyfsilinder OM612-enjins. Die drie enjins het dieselfde basiese ontwerp en deel komponente soos die suiers, brandstofinspuiters en gloeiproppe.[1] Die OM613-enjin beskik oor 4 kleppe per silinder, dubbele bonokasse, oksidasie-katalisator en uitlaatgas-sirkulasie.[2]
Modelle met die enjin word as '320 CDI' aangedui.
Modelle
wysigEnjin | Krag | Wringkrag | Jare |
---|---|---|---|
OM613 DE32 LA | 145 kW (194 hp) @ 3000-4200 opm |
470 N⋅m (347 lb⋅ft) @ 1800–2600 opm |
1999–2003 |
Verwysings
wysig- ↑ "Mercedes-Benz OM611, OM612 and OM613 engines". australiancar.reviews (in Engels). Besoek op 13 Julie 2018.
- ↑ "Diesel engines in Mercedes-Benz passenger cars: 1997 - 2006 | marsMediaSite". marsMediaSite (in Engels). Besoek op 13 Julie 2018.