Mercedes-Benz OM621-enjin
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 1956–1968 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat |
|
Boorwydte | 85–87 mm (3,35–3,43 in) |
Slaglengte | 83,6 mm (3,29 in) |
Drukverhouding | 18.0:1 |
Blok | Aluminiumallooi |
Kopstuk | Aluminiumallooi |
Stelsels | |
Klepwerking | SOHC |
Brandstoftipe | Diesel |
Brandstofstelsel | Indirekte inspuiting |
Smeerstelsel | Druksirkulasie |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 35–40 kW (47–54 hp) |
Wringkrag | 108–118 N⋅m (80–87 lb⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | M-Benz OM636-enjin |
Opvolger | M-Benz OM615-enjin |
Ontwerp
wysigDie OM621 is gebaseer op die M121-petrolenjin, maar beskik oor hersiene nokasse, silinderkop, suiers en brandstofinspuitingstelsel. In 1961 is die enjinkapasiteit verhoog tot 1 988 cc (2,0 L) en gevolglik die kraglewering tot 40 kW (54 hp) vir gebruik in die nuut-bekendgestelde W110-modelle. Nadat dit vervang is deur die OM615, is 'n 2 197 cc (2,2 L) opgedateerde weergawe van die OM621-enjin tot 1988 uitsluitlik in Unimog-voertuie gebruik.[1]
Modelle
wysigEnjin | Verplasing | Krag | Wringkrag | Jare |
---|---|---|---|---|
OM621 I | 1 897 cc (1,9 L) | 37 kW (50 hp) @ 4 000 opm | 108 Nm @ 2 200 opm | 1958–1959 |
OM621 IV | 1 988 cc (2,0 L) | 35 kW (47 hp) @ 3 800 opm | 1961–1962 | |
OM621 III / VIII | 40 kW (54 hp) @ 4 200 opm | 118 Nm @ 2 400 opm | 1961–1968 | |
2 197 cc (2,2 L) | 40 kW (54 hp) @ 3 000 opm | 1966–1988 |
Verwysings
wysig- ↑ "1964-1993". www.mercedes-benz.co.uk. Besoek op 22 Julie 2018.