Mercedes-Benz Sprinter
Die Sprinter is 'n voertuig wat gebou word deur Daimler AG in Düsseldorf, Duitsland as 'n wa, onderstel/kajuit, minibus en bakkie. In die verlede is die Sprinter ook verkoop onder die Mercedes, Dodge, Freightliner en Volkswagen naamplate.
2014 Mercedes-Benz Sprinter | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler-Benz (1995–1998) DaimlerChrysler (1998–2007) Daimler AG (2008-huidig) |
Ook genoem | Freightliner Sprinter Dodge Sprinter |
Produksie | 1995–huidig |
Montering | Duitsland: Düsseldorf Argentinië: Buenos Aires Verenigde State: Suid-Carolina |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Ligte handelsvoertuig |
Bakstyl | 4-deur miniwa |
Uitleg | voorenjin, agterwieldryf voorenjin, voorwieldryf (2018-) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz Vario |
Variante | Volkswagen Crafter, Volkswagen LT |
In die Verenigde State van Amerika word dit gemonteer uit volledige boustelle deur Freightliner. Hulle word nou hoofsaaklik bemark deur Mercedes-Benz. Hernaamde Sprinters is ook tot 207 deur Volkswagen Commercial Vehicles as die Volkswagen LT en die Volkswagen Crafter verkoop.