Mhluzi
Mhluzi is 'n township net wes van Middelburg, en vorm deel van Steve Tshwete Plaaslike Munisipaliteit.
Mhluzi | |
---|---|
Township | |
Koördinate: 25°45′32″S 29°25′47″O / 25.75889°S 29.42972°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Nkangala |
Munisipaliteit | Steve Tshwete |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,29 km2 (3,97 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 76 462 |
• Digtheid | 7 431/km2 (19 250/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.2% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.7% |
• Swart mense | 98.5% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 43.0% |
• Suid-Ndebele | 18.0% |
• Noord-Sotho | 16.7% |
• Swazi | 6.6% |
• Ander | 15.7% |
Skakelkode | 013 |
Sedert die vorige politieke bedeling is Mhluzi 'n township, byna eksklusief bewoon deur swartmense. Omrede die einde van Apartheid in Suid-Afrika in 1994, is bewoning, werk en handeldryf nou vryelik oop vir alle rasse in die dorp.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Mhluzi". Sensus 2011.