Mhukweni
Die Mhukweni is 'n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Mhukwenispruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin.
Mhukweni | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Mbiyamitirivier |
Oorsprong-hoogte | 434 m |
Koördinate: 25°10′46″S 31°22′42″O / 25.17944°S 31.37833°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.