Michael Chabon
Michael Chabon (gebore 24 Mei 1963) is 'n Amerikaanse skrywer van romans en kortverhale. Hy is bekend vir sy romans The Mysteries of Pittsburgh (1988), Wonder Boys (1995), The Amazing Adventures of Kavalier & Clay (2000), The Yiddish Policemen's Union (2007), Telegraph Avenue (2012), en Moonglow (2016).
Michael Chabon | |
---|---|
Michael Chabon in 2006 | |
Gebore | 24 Mei 1963 |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Wonder Boys (1995) The Amazing Adventures of Kavalier & Clay (2000) The Yiddish Policemen's Union (2007) Telegraph Avenue (2012) Moonglow: A Novel (2016) |
Eggenoot | Lollie Groth (1987–1991) Ayelet Waldman (1993–hede) |
Kinders | 4 |
Ouer(s) | Robert en Sharon Chabon |
Webwerf | michaelchabon.com |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Michael Chabon.
- (en) Amptelike webwerf