Michael Gothard (24 Junie 1939 – 2 Desember 1992) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Three Musketeers (1973), For Your Eyes Only (1981), en Lifeforce (1985), en in die televisiereeks Jack the Ripper (1988).

Michael Gothard
Geboortenaam Michael Alan Gothard
Geboorte (1939-06-24)24 Junie 1939
Sterfte 2 Desember 1992 (op 53)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1967: Herostratus
  • 1969: Michael Kohlhaas - Der Rebell
  • 1972: La vallée
  • 1973: The Three Musketeers
  • 1975: King Arthur, the Young Warlord
  • 1981: For Your Eyes Only
  • 1985: Lifeforce
  • 1990: The Serpent of Death

TelevisiereekseWysig

  • 1967: The Further Adventures of the Musketeers
  • 1972: Arthur of the Britons
  • 1978: Warrior Queen
  • 1988: Jack the Ripper

Video'sWysig

  • 2013: Carlsen's Curse with Steve Railsback
  • 2013: Dangerous Beauty with Mathilda May

Eksterne skakelsWysig