Michael Graham Cox
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Michael Graham Cox (8 Januarie 1938 – 30 April 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Bridge Too Far (1977), The Lord of the Rings (1978), en Watership Down (1978).
Michael Graham Cox | |
Geboorte | 8 Januarie 1938 |
---|---|
Sterfte | 30 April 1995 (op 57) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1977: A Bridge Too Far
- 1978: The Lord of the Rings
- 1978: Watership Down
Televisiereekse
wysig- 1965: For Whom the Bell Tolls
- 1965: The Mill on the Floss
- 1970: Grady
- 1971: Jamie
- 1972: Arthur of the Britons
- 1974: Bedtime Stories
- 1978: Life Begins at Forty
- 1980: Maria Marten or Murder in the Red Barn
- 1981: Honky Tonk Heroes
Televisierolprente
wysig- 1974: King Thrushbeard and the Proud Princess
- 1983: The Plot to Murder Lloyd George
- 1986: The Deliberate Death of a Polish Priest