Middelburg, België

Hierdie artikel handel oor die munisipaliteit in België. Vir ander gebruike, sien Middelburg.

Middelburg is 'n nedersetting in die munisipaliteit Maldegem van die Nederlandssprekende Belgiese provinsie Oos-Vlaandere. Middelburg lê in die noordweste van die provinsie, in Meetjesland, teen Nederland. Die dorp het die hoogste poskode van België.

Middelburg
Munisipaliteit
Die Sint-Petrus en Pauluskerk
Die Sint-Petrus en Pauluskerk
Ligging van Middelburg in die provinsie Oos-Vlaandere
Ligging van Middelburg in die provinsie Oos-Vlaandere
Koördinate: 51°15′00″N 3°24′00″O / 51.25000°N 3.40000°O / 51.25000; 3.40000Koördinate: 51°15′00″N 3°24′00″O / 51.25000°N 3.40000°O / 51.25000; 3.40000
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat)Flag of Flanders.svg Vlaandere
ProvinsieFlag of Oost-Vlaanderen.png Oos-Vlaandere
Oppervlak
 • Totaal5,86 km2 (2 26 vk, m,)
Bevolking
 • Totaal607
 • Digtheid104/km2 (270/vk, m,)
Poskode
9992
Skakelkodes09