Miljoen
natuurlike getal
Miljoen is 'n hooftelwoord wat in Afrikaans gebruik word vir 1 000 000 (106). 'n Miljoen rand is byvoorbeeld R 1 000 000,00. Hierdie natuurlike getal volg op 999 999 en word deur 1 000 001 gevolg.
Die getal het die volgende elementêre eienskappe:
- 1 000 000 = 106
- 1 000 000 = 1000 × 1000 (=10002)
- 1 000 000 = 26 × 56 (ontbinding van priemfaktore)
Wikimedia Commons bevat media in verband met 1000000 (number). |
Sien miljoen in Wiktionary, die vrye woordeboek. |