Milo Yiannopoulos
Milo Yiannopoulos is 'n Britse joernalis en entrepreneur wat in Griekeland[2] gebore en aan sy ma se kant van Joodse afkoms is.[1] Hy was die tegnologie-redakteur van Breitbart.com, 'n konserwatiewe nuus-en-meningswebwerf wat in die Verenigde State van Amerika gebaseer is. Hy beskryf feminisme as kanker[1] en het die ondersteuners van Black Lives Matter vergelyk met die Ku Klux Klan.[3]
Milo Yiannopoulos | |
---|---|
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Bekend vir | Mediapersoonlikheid[1] |
Webwerf | trnt |
Bronne
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 James Kirchick (1 Junie 2016). "Donald Trump's Little Boy Is a Gay Half-Jew With Jungle Fever" (in Engels). en:Tablet (magazine). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2020. Besoek op 10 Junie 2016.
- ↑ David Ng (29 Oktober 2015). Gamergate advocate Milo Yiannopoulos blames feminists for SXSW debacle (Engels). Los Angeles Times. URL besoek op 11 Junie 2016.
- ↑ Aric Mitchell (4 Junie 2016). "Milo Yiannopoulos: Black Lives Matter And KKK Are The Same" (in Engels). en:Inquisitr. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 11 Junie 2016.