Mimi Belete
Bahreinse langafstandatleet
Mimi Belete
Geslag | vroulik |
---|---|
Land van burgerskap | Bahrein, Ethiopië |
Gegewe naam | Mimi |
Familie naam | Belete |
Geboortedatum | 9 Junie 1988 |
Geboorteplek | Addis Abeba |
Broer of suster | Almensh Belete |
Beroep | middelafstand hardloper, langafstand hardloper |
Sport | atletiek |
Sportdissipline waaraan deelgeneem het | middelafstand hardloop |
Mimi Belete (* 9 Junie 1988, Addis Abeba) is 'n Bahreinse langafstandatleet van Ethiopiese geboorte. Sy het aan die Olimpiese Speles van 2012 en 2016 deelgeneem.[1][2] Haar suster, Almensh Belete, is ook 'n Olimpiese langafstandatleet, wat België internasionaal verteenwoordig.