Minorka
Minorka (Katalaans: Menorca [məˈnɔrkə]; Spaans: Menorca [meˈnorka]; vanaf Latyn: Insula Minor "kleiner eiland", later Minorica "die kleiner een", in vergelyking met Mallorca "die groter een") is 'n Spaanse eiland in die Middellandse See en is die tweede grootste eiland van die Baleariese Eilande. Dit is ongeveer 40 km noordoos van Majorka en het 'n oppervlakte van 695,7 km².
Minorka Inheemse naam: Menorca | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Minorka | |
Geografie | |
Ligging | Spanje, Baleariese Eilande, Middellandse See |
Koördinate | 39°58′N 4°05′O / 39.967°N 4.083°O |
Argipel | Baleariese Eilande |
Totale eilande | 5 |
Hoofeilande | Baleariese Eilande |
Oppervlakte | 695,7 vk. km |
Hoogste punt | El Toro 358 m |
Administrasie | |
Spanje | |
Outonome gewes | Baleariese Eilande
|
Hoofstad | Mahón |
Grootste stad | Mahón (29 321)
|
Demografie | |
Bevolking | 94 383
|
Bevolkingsgroepe | Spanjaarde, Katalane |
Tweede grootste van die Baleariese Eilande |
Geografie
wysigDie eiland is 48 km lank en 16 km breed, en geologies stem dit ooreen met Majorka. Dit is in wese 'n rotsagtige tafelblad met hoë rotsafgronde waar dit aan die see grens.
Sien ook
wysigBron
wysig- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 15, Bladsy 695.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Minorka.
- (en) Toerisme-inligting oor Minorka op Wikivoyage
- (ca) (es) Amptelike webwerf