Kaapse klappertjie
(Aangestuur vanaf Mirafra apiata)
Die Kaapse klappertjie (Mirafra apiata) is 'n algemene, endemiese standvoël in Karoobossieveld, kusfynbos en verkies plekke met riete. Die voël is 15 cm groot en weeg 23 - 38 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape clapper lark.
Kaapse klappertjie | |
---|---|
naby Aurora, Wes-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. apiata
|
Binomiale naam | |
Mirafra apiata (Vieillot, 1816)
| |
verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ Compilers: Stuart Butchart, Jonathan Ekstrom (2008). "Clapper Lark". Evaluators: Jeremy Bird, Stuart Butchart. BirdLife International. Besoek op 6 Mei 2009.[dooie skakel]