Miri Regev
Miri Regev, Hebreeus: מירי רגב , (gebore 1965) is 'n Israelse politikus van die Likoed-party.
Miri Regev מירי רגב | |
In 2020 | |
Minister van Vervoer en Verkeersveiligheid
| |
Ampstermyn 17 Mei 2020 – 13 Junie 2021 | |
Voorafgegaan deur | Bezalel Smotrich |
---|---|
Opgevolg deur | Merav Michaeli |
Minister van Kultuur en Sport
| |
Ampstermyn 14 Mei 2015 – 17 Mei 2020 | |
Voorafgegaan deur | Limor Livnat |
Opgevolg deur | Hili Tropper |
Lid van die Knesset
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 24 Februarie 2009 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Miriam Regev 26 Mei 1965 Kiryat Gat, Israel |
Politieke party | Likoed |
Kind(ers) | 3 |
Lojaliteit | Israeliese Weermag |
Rang | Brigadegeneraal |
Regev het bedryfskunde en naskoolse opvoeding studeer. Tydens haar militêre dienstyd het sy die rang van brigadegeneraal behaal. Sy is sedert 2009 'n lid van die Knesset. Van 2015 tot 2020 was sy minister van Kultuur en Sport in die Netanyahu IV-kabinet en van 2020 tot 2021 minister van Vervoer en Verkeersveiligheid in die Netanyahu-Gantz-kabinet.
Miri Regev is getroud en het drie kinders.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Miri Regev.
- Knesset se webwerf