Mlambonja (Tugela)

Die Mlambonja is 'n rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika wat in die Drakensberge naby Cathkinpiek ontspring. Dit is 'n sytak van die Tugelarivier.

Mlambonja
Stroomgebied KwaZulu-Natal
Hoofrivier Tugelarivier
Oorsprong Drakensberge
Monding Drieldam
Monding-hoogte 1 136 m
Ligging van Mlambonja op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Mlambonja
Mlambonja
Koördinate: 28°46′27″S 29°18′4″O / 28.77417°S 29.30111°O / -28.77417; 29.30111

Verwysings

wysig