Moeletsi Mbeki
Moeletsi Mbeki (gebore 30 November, 1945) is 'n politieke ekonoom en die ondervoorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut van Interne Sake. Hy is die jongste broer van die voormalige presedent Thabo Mbeki en die seun van die ANC-leier Govan Mbeki.
Moeletsi Goduka Mbeki | |
---|---|
Mbeki in Leiden, 2007 | |
Gebore | 9 November 1945 |
Beroep | Politieke en ekonomiese kommentator |
Bekend vir | Ondervoorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut van Interne Sake |
Hy het President Mbeki gereeld gekritiseer toe hy aan die stuur van die land was.[1] Moeletsi het skerp kritiek ontlont nadat hy gesê het dat Afrika beter onder kolonialisme regeer is, as wat vandag die geval is.[2]
Verwysings
wysig- ↑ 'n IOL-artikel oor die laaste kabinetsvergadering van die Mbeki-administrasie. http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=3086&art_id=nw20080924153804200C107252
- ↑ Dispatch Online - Your premier Eastern Cape news site