Moeraswaterfiskaal
Die Moeraswaterfiskaal (Laniarius bicolor) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in ruigtes langs riviere en papirusmoerasse. Die geslagte lyk eenders. Hulle bly een-een of in pare saam. Die voël is 23 cm groot en weeg 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Swamp boubou.
Moeraswaterfiskaal | |
---|---|
L. b. subsp. sticturus, die mees suidelike van drie subspesies | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. bicolor
|
Binomiale naam | |
Laniarius bicolor (Verreaux, 1857)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Laniarius bicolor". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)