Moerbeibos
OuteurDalene Matthee
LandSuid-Afrika
TaalAfrikaans
GenreDrama
UitgewerTafelberg Uitgewers
Uitgegee1987
ISSN624025101
Voorloper Fiela se kind
VervolgToorbos
Letterkunde-portaal

Moerbeibos (1987) is 'n Afrikaanse roman deur Dalene Matthee. Dit is die derde boek in haar reeks van vier bosromans wat in die Knysnabos afspeel.

Eksterne skakelsWysig