Toorbos
roman deur Dalene Matthee
Toorbos (2003) is 'n Afrikaanse roman deur Dalene Matthee. Dit is die laaste boek in haar reeks van vier bosromans wat in die Knysnabos afspeel.
Toorbos
| |
---|---|
Skrywer | Dalene Matthee |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Genre | Drama |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers |
Uitgegee | 2003 |
ISSN | 62404162 |
Voorloper | Moerbeibos |
Vervolg | geen |