Mogadisjoe
(Aangestuur vanaf Mogadishu)
Mogadisjoe (ook Mogadishu, Arabies: مقديشو, Engels: Mogadishu, Italiaans: Mogadiscio, Somalies: Muqdisho) is die hoofstad en grootste stad van Somalië. Die stad het in 2005 'n bevolking van sowat 2 000 000 gehad. Dit is die belangrikste hawestad van Somalië en is aan die Indiese Oseaan sowat 200 km noord van die ewenaar geleë.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Somalië |
Provinsie | Benadir |
Koördinate | 02°04′N 45°22′O / 2.067°N 45.367°O |
Stigting | 10de eeu n.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 2 000 000 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
- Metropolitaanse gebied | |
Tydsone | UTC +2 |
Burgemeester | Abdullahi Hassan Barise |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mogadisjoe.