Monantsapas
Monantsapas is 'n bergpas en 'n grenspos geleë tussen Suid-Afrika en Lesotho. Die Caledonrivier of Mohokarerivier ontspring naby die pas.
Suid-Afrika | Lesotho | |
---|---|---|
Streek | Vrystaat | |
Naaste dorp | Phuthaditjhaba | Sefako, Lebono |
Pad | Monantsapas | |
Koördinate | 28°34′57″S 28°41′56″O / 28.5824°S 28.6989°O | |
Telefoonnommer | +27 (0) 58 713 1600 | |
Faksnommer | +27 (0) 58 713 5843 | |
Besigheidsure - Reisigers | 08:00 - 16:00 | |
Besigheidsure - Algemeen | 08:00 - 16:00 |