Monia Chokri

Kanadese aktrise

Monia Chokri (gebore 27 Junie 1983) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heartbeats (2010), Laurence Anyways (2012), en Yesterday, Today, Yesterday (2015).

Monia Chokri
Geboorte 27 Junie 1983 (1983-06-27) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2010: Heartbeats
  • 2012: Laurence Anyways
  • 2013: Gare du Nord
  • 2014: All Yours
  • 2015: Yesterday, Today, Yesterday
  • 2016: A Taste of Ink
  • 2017: Ravenous
  • 2018: Emma Peeters
  • 2018: Jewell Stone
  • 2018: We Are Gold
  • Pauvre Georges!

TelevisiereekseWysig

  • 2014: Nouvelle Adresse

TelevisierolprenteWysig

  • 2012: Clémenceau
  • 2016: Xavier Dolan: Bound to Impossible

Eksterne skakelsWysig