Moord in Kompartement 1001E
Moord in Kompartement 1001E is 'n Afrikaanse rolprent wat op 7 Augustus 1961 vrygestel is. DIe rolprent is gebaseer op Mikro (die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kühn) se speurverhaal Kompartement 1001E (ISBN 9789000030323).
Moord in Kompartement 1001E | |
---|---|
Regisseur | Pierre D. Botha |
Draaiboek | Mikro (boek) |
Met | David Hattingh Tina Janneke |
Uitgereik | 7 Augustus 1961 |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n misdaaddrama.
Hoofrolspelers
wysigStorielyn
wysigDie rolprent handel oor 'n kondukteur wat moorde op 'n trein pleeg.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Kompartement 1001e op Google Boeke