Morris Chestnut
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Morris Chestnut (gebore 1 Januarie 1969) is 'n Afro-Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Boyz n the Hood (1991), Under Siege 2: Dark Territory (1995), Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid (2004), en Kick-Ass 2 (2013).
Morris Chestnut | |
Geboortenaam | Morris Chester Chestnut Jr.[1][2] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1991: Boyz n the Hood
- 1995: Under Siege 2: Dark Territory
- 1999: The Best Man
- 2001: The Brothers
- 2001: Two Can Play That Game
- 2002: Half Past Dead
- 2002: Like Mike
- 2004: Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid
- 2004: Breakin' All the Rules
- 2005: The Cave
- 2007: The Perfect Holiday
- 2009: Not Easily Broken
- 2013: Kick-Ass 2
- 2013: The Call
- 2013: The Best Man Holiday
- 2015: The Perfect Guy
- 2016: When the Bough Breaks
- The Syndicate
- The Motor City Assassin
Televisiereekse
wysig- 1992: Out All Night
- 1997: C-16: FBI
- 2001: The Ananda Lewis Show
- 2009: V
- 2010: Project: Comic-Con
- 2014: Legends
- 2015: Rosewood
- 2018: The Enemy Within
- The Long Walk
Televisierolprente
wysig- 1993: The Ernest Green Story
- 1997: Firehouse
- 2001: The Killing Yard
- 2005: Dante
Video's
wysig- 2009: Love in the Nick of Tyme
- 2011: The Enduring Significance of Boyz n the Hood
- 2014: Nurse Jackie Season 5: New to the Floor
Verwysings
wysig- ↑ "Morris Chester Chesnut". FamilySearch (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2016. Besoek op 15 September 2016.
- ↑ "Morris Chester Chestnut". "Fast Facts" TV Guide