Morton Lowry
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Morton Lowry (13 Februarie 1914 – 26 November 1987) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tarzan Finds a Son! (1939), The Hound of the Baskervilles (1939), How Green Was My Valley (1941), en The Picture of Dorian Gray (1945).
Morton Lowry | |
Geboortenaam | Edward Morton Lowater |
---|---|
Geboorte | 13 Februarie 1914 |
Sterfte | 26 November 1987 (op 73) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1939: Tarzan Finds a Son!
- 1939: The Hound of the Baskervilles
- 1941: How Green Was My Valley
- 1945: The Picture of Dorian Gray
Televisierolprente
wysig- 1952: Theatre Royal
- 1953: Skippy Smith Goes to the Circus