Mosselwurm
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Mosselwurm (Pseudonereis variegata) is 'n ongewerwelde diertjie wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die wurm is bruingroen en word tot 15 cm lank. Daar steek twee kort tentakels uit die voorkop uit langs kort, ronde palpi of voelers wat soos oë lyk. Daar is ook vele ander sensoriese tentakels op die kop.
Mosselwurm | |
---|---|
Lyntekening van verwante soort | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. variegata
|
Binomiale naam | |
Pseudonereis variegata (Grube, 1857)
|
Habitat
wysigDie wurm leef in die tussengetysone op rotsagtige strande en vreet klein organismes en seegras.
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0