Denali
(Aangestuur vanaf Mount McKinley)
Denali (/dɨˈnɑːli/), tussen 1917 en 2015 amptelik Mount McKinley genoem,[2] is 'n berg in Noord-Amerika wat in die Amerikaanse deelstaat Alaska geleë is. Met 'n hoogte van 6 194 meter is dit die hoogste berg in die Rotsgebergte, Noord-Amerika en die Verenigde State van Amerika. Denali is oorspronklik genoem ná die 25ste President van die Verenigde State van Amerika, William McKinley. Denali beteken in Athapaskies die grote of die hoë en is die oorspronklike naam, wat in Alaska gebruik is.
Denali | |
---|---|
Ligging | Alaska, Verenigde State |
Hoogte | 6 194[1] meter bo seevlak |
Reeks | Rotsgebergte |
Koördinate | 63°4′9″N 151°0′28″W / 63.06917°N 151.00778°W |
Eerste bestyging | 7 Junie 1913 |
Eerste bestyger(s) | Hudson Stuck |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Mount McKinley, Alaska". Peakbagger.com. Besoek op 31 Augustus 2015.
- ↑ "Senate Report 113-93 – Designation of Denali in the State of Alaska" (in Engels). U.S. Government Publishing Office. 10 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 31 Augustus 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Denali.
- (en) "Denali". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.