William McKinley
William McKinley Jr. | |
---|---|
25ste President van die Verenigde State | |
Ampstermyn | 4 Maart 1897 – 14 September 1901 |
Voorganger | Grover Cleveland |
Opvolger | Theodore Roosevelt |
Geboortedatum | 29 Januarie 1843 |
Geboorteplek | Niles, Ohio |
Sterftedatum | 24 September 1901 |
Sterfteplek | Buffalo, New York |
Eerste Dame | Ida McKinley |
Politieke party | Republikein |
Visepresident | Garret Hobart (1897–1899) Theodore Roosevelt (1901) |
Handtekening |
William McKinley Jr. (Niles, 29 Januarie 1843 – Buffalo, 14 September 1901) was die 25ste president van die Verenigde State van Amerika vanaf 1897 tot en met sy dood in 1901. Op 6 September 1901 word hy die slagoffer van 'n sluipmoordaanval. Hy is op 14 September op 58-jarige ouderdom oorlede en word opgevolg deur sy adjunkpresident Theodore Roosevelt. Ná Abraham Lincoln (1865) en James Garfield (1881) is hy die derde Amerikaanse president, wat vermoor is.
Berg Denali in Alaska is tussen 1917 en 2015 amptelik Mount McKinley genoem. Dit is met 'n hoogte van 6 194 meter die hoogste berg in die Rotsgebergte, Noord-Amerika en die Verenigde State van Amerika.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Senate Report 113-93 – Designation of Denali in the State of Alaska" (in Engels). U.S. Government Publishing Office. 10 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 12 April 2016.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie William McKinley.