Die Mpembenirivier is 'n rivier wat in die sentraal-noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die Mpembenirivier sluit uit die suidweste aan by die Wit-Mfolozirivier op pad na die Hluhluwe-iMfolozipark.

Mpembenirivier
Stroomgebied KwaZulu-Natal
Monding Wit-Mfolozirivier
Monding-hoogte 538 m
Ligging van Mpembenirivier op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Mpembenirivier
Mpembenirivier
Koördinate: 28°19′41″S 31°18′13″O / 28.32806°S 31.30361°O / -28.32806; 31.30361

Eksterne skakel

wysig