Mshatu
Mshatu is 'n niestandhoudende spruit in die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie.
Mshatu | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Timbavatirivier |
Monding-hoogte | 235 m |
Koördinate: 24°7′30″S 31°37′46.5″O / 24.12500°S 31.629583°O |
Dit vloei wes van die Letaba-Satarapad (naby Roodewal boskamp) en mond ooswaarts uit in die Timbavatirivier, wat 'n sytak van die Olifantsrivier is.
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van Mshatu se monding by Geonames.org (cc-by)