Mtlhowa
Die Mtlhowa is 'n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Mtlowaspruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin.
Mtlhowa Mhlowe | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Mbiyamitirivier |
Oorsprong-hoogte | 266 m |
Koördinate: 25°16′0″S 31°37′0″O / 25.26667°S 31.61667°O |
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.