Muden
Muden is 'n klein dorpie sentraal in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê aan die Mooirivier en is 38 km oos van Weenen. Die dorpie is gestig deur eerwaarde Heinrich Röttcher wat in 1862 in Suid-Afrika aangekom het. Hy het die sendingstasie na sy geboortedorp Mueden in Duitsland vernoem.[2]
Muden | |
---|---|
Koördinate: 28°58′0″S 30°23′0″O / 28.96667°S 30.38333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | uMzinyathi |
Munisipaliteit | uMvoti |
Oppervlak | |
• Totaal | 52,00 km2 (20,08 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 308 |
• Digtheid | 102/km2 (260/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 98.6% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 96.2% |
• Engels | 1.3% |
• Ander | 2.5% |
Skakelkode | 033 |
Distrik
wysigDaar is 'n besproeiingskema in die omgewing en groot sitrusboorde is aangelê. Muden is die verste plek oos waar Boesmantekeninge gevind is.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Muden". Sensus 2011.
- ↑ Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 322. Besoek op 28 Augustus 2016.