Muishondbergpas
bergpas in Suid-Afrika
Die Muishondbergpas is in die suide van die Tankwa-Karoo in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Dit is by nagenoeg 32°56′04″S 20°12′27″O / 32.93444°S 20.20750°O, op ‘n swak en doodloopgrondpad oor die Muishondlaagte wat by 33°2′35″S 20°7′51″O / 33.04306°S 20.13083°O oos-noordoos wegswaai uit die P1475-pad tussen Karoopoort en Matjiesfontein.
Die pas bereik ‘n hoogte van 940 m en ‘n helling van 1:5.
Lees ook
wysigBibliografie
wysig- Slingsby, Peter: Tankwa-Karoo & the Roggeveld Escarpment. Slingsby Maps, 2018. www.slingsbymaps.com]