Musée de l'Air et de l'Espace
Museum ingang
| |
Plek | Le Bourget |
---|---|
Land | Frankryk |
Openingsjaar | 1919 |
Tipe museum | Lugvaart- en Ruimtevaartmuseum |
Webtuiste | www.museeairespace.fr |
Die Musée de l'Air et de l'Espace is 'n Franse museum, geleë in die suidoostelike hoek van Le Bourget-lughawe, in die gemeente Le Bourget, naby Parys.[1] Dit is in 1919 geskep na aanleiding van 'n voorstel deur die bekende Franse lugvaartingenieur Albert Caquot (1881-1976).[2] Dit is een van die oudste lugvaartmuseums ter wêreld.[3]
Galery
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Musée de l'Air et de l'Espace.
- Musée de l'Air et de l'Espace