Donkervlieëvanger
(Aangestuur vanaf Muscicapa adusta)
Die Donkervlieëvanger (Muscicapa adusta) is 'n algemene standvoël aan woudrande en in ooptes, rivierbos en dig beboste tuine. Die voël is 12 cm groot en weeg 10 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Dusky Flycatcher.
Donkervlieëvanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. adusta
|
Binomiale naam | |
Muscicapa adusta (Boie, 1828)
|
Fotogalery
wysig-
'n Donkervlieëvanger in Ruhija Bwindi NP, Uganda.
-
Nog een, die keer by Lake Naivasha in Kenia.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Muscicapa adusta". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)