N'djili-lughawe
N'djili Internasionale Lughawe (IATA-kode: FIH ICAO: FZAA), ook bekend as Kinshasa Internasionale Lughawe, bedien die stad Kinshasa en is die grootste van die vier internasionale lughawens in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK). Dit is vernoem na die nabygeleë Ndjilirivier.[1]
N'djili Internasionale Lughawe Aéroport de N'djili | |||
---|---|---|---|
IATA: FIH – ICAO: FZAA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Ligging | Kinshasa, Demokratiese Republiek van die Kongo | ||
Hoogte bo seevlak | 1,027 vt / 313 m | ||
Koördinate | 04°23′08″S 15°26′41″O / 4.38556°S 15.44472°O | ||
Landkaart | |||
Luafout in Module:Location_map op reël 503: Unable to find the specified location map definition: "Module:Location map/data/Demokratiese Republiek van die Kongo" does not exist Ligging in Demokratiese Republiek van die Kongo | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
06/24 | 15,420 | 4,700 | Beton |
Statistieke (2009) | |||
Passasiers | 672,347 |
Verwysings
wysig- ↑ Kambale, Juakali (14 Junie 2010). "By the Rivers of Kinshasa Town". East African. Besoek op 28 November 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |