Nína Dögg Filippusdóttir
Nína Dögg Filippusdóttir (gebore 25 Februarie 1974) is 'n Yslandse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Children (2006), King's Road (2010), en Heartstone (2016) en in die televisiereekse Ófærð ("Onerken", 2015) as Agnes en Brot ("Skending", 2019) as Kata. Haar lewensmaat, Gísli Örn Garðarsson, is ook 'n noemenswaardige akteur. Hulle het twee kinders aam.
Nína Dögg Filippusdóttir | |
Geboorte | 25 Februarie 1974 |
---|---|
Nasionaliteit | Yslands |
Lewensmaat | Gísli Örn Garðarsson |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2004: Love Is in the Air
- 2006: Children
- 2010: King's Road
- 2010: Woyzeck 2010
- 2010: Undercurrent
- 2015: Reverse
- 2016: Heartstone
- 2016: Graves & Bones
- Kill the Poet
Televisiereekse
wysigTelevisierolprente
wysig- 2002: Áramótaskaup