NGC 4
NGC 4 is ’n sterrestelsel in die sterrebeeld Visse. Baie min is oor die stelsel bekend. Dit is op 29 November 1864 deur Albert Marth ontdek.
NGC 4 | ||||
’n 2MASS-beeld van NGC 4. | ||||
Soort stelsel | Lensvormige sterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Visse | |||
Tipe | S[1] | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 00h 07m 24.41s[2] | |||
Deklinasie | +08° 22′ 25.6″[2] | |||
Skynmagnitude (m) | 16,8[1] | |||
Besonderhede | ||||
Skynbare grootte | 0′,6 × 0′,3[1] | |||
Ander name | PGC 212468, GC 5081 | |||
Lugkoördinate | ||||
Nie bekend | ||||
|
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Hyperleda". Results for NGC 4 (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2019. Besoek op 3 Mei 2006.
- ↑ 2,0 2,1 "NASA/IPAC Extragalactic Database". Results for NGC 0004. Besoek op 4 November 2006.
Eksterne skakels
wysig- NGC 4 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia