NGC 6334
NGC 6334 (ook bekend as die Katpootnewel, Beerklounewel en Gum 64) is ’n emissienewel en stervormende gebied in die Melkweg, in die sterrebeeld Skerpioen.[3] Dit is in 1837 deur die sterrekundige John Herschel ontdek – hy het dit by Kaapstad in Suid-Afrika waargeneem.[4]
NGC 6334 | ||||
Soort newel | Emissienewel | |||
Sterrebeeld | Skerpioen | |||
Tipe | H II-gebied | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 17h 19m 58s[1] | |||
Deklinasie | -35° 57′ 47″[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 5 500[2] | |||
Ander name | ||||
ESO 392-EN 009,[1] Sharpless 8, RCW 127, Gum 64 | ||||
|
Galery
wysig-
Dié beeld van NGC 6334 is geskep deur foto's van ’n wyeveldinstrument by die La Silla-sterrewag in Chili.
-
Die ESO se VISTA-infrarooibeeld van NGC 6334.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Basic data: NGC 6334 -- SuperNova Remnant". SIMBAD Astronomical Database. Besoek op 10 April 2007.
- ↑ "Statistical study of OB stars in NGC 6334 and NGC 6357". Bibcode:2012A&A...538A.142R. doi:10.1051/0004-6361/201117299.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp) - ↑ "The Cat's Paw Nebula". Astronomy Picture of the Day (in Engels). Nasa. 17 Julie 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2010. Besoek op 5 November 2007.
- ↑ "NGC 6334 - The Cat's Paw Nebula". SEDS Database (in Engels). SEDS. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2009. Besoek op 15 April 2008.
Eksterne skakels
wysig- "On the Trail of a Cosmic Cat" — ESO-foto
- "Astronomy Picture of the Day" - Wide Angle: The Cat's Paw Nebula 21 April 2010
- Die Katpootnewel by Constellation Guide
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie NGC 6334.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia