NGR Klas K 0-4-0ST
Die NGR Klas-K 0-4-0ST is 'n saaltenklokomotief vanuit die negentiende eeu. Vyf van hierdie lokomotiewe is deur die Natalse Regeringspoorweë in 1891 bestel. In 1896 is twee van die lokomotiewe aan die Natalse Hawediens verkoop en in 1897 is een aan die Pretoria-Pietersburg Spoorweë verkoop.[1][2]
NGR no. 89, c. 1891 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Neilson and Company |
Vervaardiger | Neilson and Company |
Serienommer | 4481-4485 |
Vervaardig | 1891 |
Aantal gebou | 5 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 0-4-0ST |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Dryfwielomtrek | 965 mm (38 dm) |
Wielbasis | 1,524 m |
Lengte | 6,198 m oor koppelaars |
Hoogte | 3,048 m |
Lokomotiefmassa | 19,2 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 0,76 t |
Waterkapasiteit | 2300 liter |
Stoomketel | 864 mm buiteomtrek 2521 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 965 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 0,534 m2 |
110 buise met 38 mm omtrek 33,2 m2 | |
– Vuurkas | 3,00 m2 |
36,2 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 254 mm (10 dm) boor 508 mm (20 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | Teen 75% keteldruk 25 kN |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë, Harbour Board of Natal, Pretoria-Pietersburg Spoorweë, Imperial Military Railways, Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë en Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 5 |
Vlootnommer(s) | NGR 89-93, NGR 510-511, SAR 0511 |
Afleweringsdatum | 1891 |
Eerste tog | 1891 |
Verwysings
wysig- ↑ (en) Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910–1955 (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 115, 126–127. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ (en) Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859–1910 (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 119–120. ISBN 978-0-7153-5382-0.