Naadia
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Naadia (Russies: наадя) is 'n Russiese indie-popgroep wat in 2013 in Moskou gestig is. Naadia - die groepsnaam is 'n sinspeling op hulle hoofsangeres en liedjieskryfster Nadia Gritskewitsj - het bekendheid verwerf met elektroniese klanke (sogenaamde dream wave music) wat met Russiese lirieke gekombineer word.
Naadia • наадя | |
---|---|
Naadia tydens 'n konsert ten gunste van die advokaat en opposisie aktivis Aleksei Nawalni op 6 September 2013 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Moskou, Russiese Federasie |
Genres | Indie pop, elektroniese musiek, dream wave music |
Jare aktief | 2013 - hede |
Webwerf | https://naadiamusic.ru/ |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Naadia.
- Music Development Russia (MDR)