Nador (provinsie)
Nador, Arabies: إقليم الناظور , Berbers: ⵜⴰⵙⴳⴰ ⵏ ⵏⵏⴰⴹⵓⵔ - Tasga n Nnaḍur, is 'n provinsie van Marokko in die regio Oriental. Die provinsie se hoofstad is Nador.
Nador إقليم الناظور ⵜⴰⵙⴳⴰ ⵏ ⵏⵏⴰⴹⵓⵔ Tasga n Nnaḍur | |
---|---|
Provinsie | |
Die stad Nador | |
Ligging van Nador-provinsie in Oriental-regio in Marokko | |
Koördinate: 35°10′N 2°56′W / 35.167°N 2.933°W | |
Land | Marokko |
Regio | Oriental |
Regering | |
• Goewerneur | El Mostapha El Attar |
Oppervlak | |
• Totaal | 3 263 km2 (1 260 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 580 000 |
• Digtheid | 178/km2 (460/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (WAT) |
Bestuurlike sentrum | Nador |
Nador lê in die noordooste aan die Middellandse See, in die Rif-bergreeks.
Nador het 'n populasie van sowat 580 000 inwoners (2016) en 'n oppervlakte van 3 263 km².
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nador (provinsie).
- Provinsie Nador[dooie skakel]
- Portaal Nador
-
Kaap Drie Vurke (by Melilla)
-
Die hawestad Beni Ansar
-
Straat in die stad Nador
-
Straat in die stad Nador
-
Die stad Segangan