Naftaleen
chemiese verbinding
Naftaleen is 'n organiese verbinding met formule C10H8.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Naftaleen |
Chemiese formule | C10H8 |
Molêre massa | 128,19 g/mol |
CAS-nommer | 94-20-3[1] |
Voorkoms | Wit kristallyne vastestof |
Reuk | Aromaties |
Reukdrempel | 0,038 dpm |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 80,2 °C |
Kookpunt | 218 °C |
Digtheid | 1,162 (rel water) |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | 88 °C |
Selfontbrandingspunt | 567 °C |
LD50 | 490 mg/kg (Rot; akuut) |
LC50 | 305,2 dpm (96 uur, forel) |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Dit is die eenvoudigste polisikliese aromatiese koolwaterstof en is 'n wit kristallyne vaste stof met 'n kenmerkende geur wat waarneembaar is in konsentrasies so laag as 0,08 dpm per massa.[2] As 'n aromatiese koolwaterstof, bestaan die struktuur van naftaleen uit 'n versmelte paar benseenringe.
Dit is veral bekend as die hoofbestanddeel van tradisionele motballe.
Verwysings
wysig- ↑ SciLab msds.
- ↑ Amoore JE, Hautala E (1983). "Odor as an aid to chemical safety: Odor thresholds compared with threshold limit values and volatiles for 214 industrial chemicals in air and water dilution". J Appl Toxicology. 3 (6): 272–290. doi:10.1002/jat.2550030603.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir naftaleen.