Naka Bulle Rugbyklub
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Naka Bulle Rugbyklub is 'n rugbyklub in Pretoria. Hulle speel in die Carlton-liga van die Blou Bulle Rugbyunie. Die klub se tuisveld is die Hannes Fourie-sportgronde, algemeen bekend as Adelaars, in Wonderboom in Pretoria.
Naka Bulle | ||||
Bynaam(e) | Bulle | |||
Unie | Blou Bulle Maatskappy | |||
|
Geskiedenis
wysigDie klub het ontstaan nadat die Adelaars en Oostelikes klubs saamgesmelt het.
Bekende spelers
wysigNaka Bulle
wysig- Derrick Grobbelaar – oud-Blou Bul en Puma-slot
Adelaars
wysigOostelikes
wysig- Ruben Kruger
- Louis Schmidt