Namahadipiek
Namahadipiek is ’n bergpiek in die Malutiberge aan die Vrystaat. Dit is deel van die Drakensberg wat die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho vorm.
Namahadipiek | |
---|---|
Ligging | Vrystaat, Suid-Afrika / Lesotho |
Hoogte | 3291 m meter bo seevlak |
Reeks | Malutiberge |
LW: Die korrekte koördinate is nog onbekend aan die outeur van hierdie artikel.