Namakwaduif
(Aangestuur vanaf Namakwaduifie)
Die Namakwaduifie (Oena capensis) is 'n klein duifie en enigste spesie in die duifgenus Oena. Hulle kom wydverspreid in Afrika voor, en word benewens in dele van die Arabiese Skiereiland en in die droër dele van Madagaskar aangetref. Die voël is tipies 22 cm lank met 'n 28–33 cm vlerkspan, en weeg ongeveer 40g. Soos die lemoenduif bestaan hul legsel uit tot 4 eiers, meer as ander duiwe.[1]
-
Video van die duifie in die natuur.
-
'n Broeipaar geïllustreer deur C. Finch-Davies.
-
'n Eier van die Namakwaduifie.
Namakwaduifie | |
---|---|
'n Mannetjie te Arusha, Tanzanië, en 'n wyfie in Mapungubwe Nasionale Park | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Oena Swainson, 1837
|
Spesie: | O. capensis
|
Binomiale naam | |
Oena capensis (Linnaeus, 1766)
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Carnaby, Trevor (2008). "Introduction". Beat about the bush: Birds (1ste uitg.). Johannesburg: Jacana. p. 56. ISBN 9781770092419.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oena capensis. |